top of page

Terapie/Therapy

KinderTerapie   
3-10 jaar

 

Kinders praat en leer deur te speel.  Hulle projekteer ook hulle emosies deur spel. 

So word hulle speel-speel heel....

Individuele Terapie

 

Volwassenes verloor hulle oorspronklike karakter met verloop van tyd en krisisse... Kom herontdek jou potensiaal.

Verhoudings Terapie (Lewensmaats)
 

Is jou lewensmaat jou vriend of vyand?  Kom kry die antwoord en oplossing. 

Egskeidings Terapie

Die keuse om te skei is moeilik genoeg... Ek help jou met Ouerskapsplanne, praktiese leiding en verduidelik ook vir jou die dinamika van kinders, ouers en ander betrokkenes.  

Bindings Terapie

 

Erens tussen toe en nou verloor ons en ons kinders mekaar.... 

Of, my nuwe gesin is nog nie geanker aan mekaar nie.  

Daars maklike antwoorde....

Child Therapy

3-10 years

 

Children talk and learn by playing.  They also project their emotions through play.

So they become play-playing whole....

Individual Therapy

 

Adults lose their original character over time and crises... Come and rediscover your potential

.

Relationship Therapy (Partners)

 

Is your partner your friend or foe?  Come and find the answer and the solution.

Divorce Therapy

​

Choosing to divorce is difficult enough... I help you with Parenting Plans, practical guidance and also explain to you the dynamics of children, parents and others involved.

Bindings Therapy

 

Between then and now, we and our children lost each other.

Or, my new family is not yet anchored to each other.

There are easy answers...

Werknemershulpprogramme

 

Spesifieke dienste word by verskillende 

maatskappye en skole gelewer. 

Bepaalde toetse word onderneem, 

waarvolgens die behoeftes van elke

individu bepaal word en insette 

gelewer word om die leemtes  en/of 

emosionele wanbalanse aan

 te spreek.  

Opleiding

 

Kontrakwerk word onderneem vir 

maatskappye wat opleiding

in korporatiewe omgewings onderneem.  

Fasilitering van die opleiding, assessering van die PoE’s 

en moderering word onderneem.  

Programontwikkeling

 

Programme word vir groepe ontwikkel waar spesifieke temas aangespreek moet word.  Van hierdie sluit in:  verlieshantering, egskeiding, lewensvaardighede.

Bemagtiging

 

Ouerleiding aan biologiese ouers, stiefouers, 

aanneemouers, pleegouers, veiligheidsouers en 

grootouers met betrekking tot spesifieke  vaardighede vir die optimale ontwikkeling van die kind.  

Gespreksgeleenthede handel oor spesifieke temas. 

Hierdie gesprekke word in groepsverband aangebied 

by die Lapa van die Praktyk, Bayswater, Bloemfontein.

 

‘n Basiese Spelterapie Kursus wat deur Dr Lizelle 

ontwikkel is, word ook aangebied.  Onderwysers, 

kinderversorgers, ouers, grootouers  en ander professionele beroepe word bemagtig 

om ‘n inleidende  gesprek met kinders te kan voer. 

© 2023 Proudly created with Wix.com

bottom of page